fyner besonderhede

Ons wil graag hê dat julle die naweek saam met ons kom vier.
Jou verblyf sal vir jou op die plaas bespreek word.
Vrydag
Arriveer by Ubuyne vanaf 14:00. Gaan jou akkommodasie na vir inkloktye.
Braai aand ! Laat ons asseblief weet as jy kom wanneer jy RSVP. Bring asseblief jou eie drankies.
Saterdag
Ontbyt sal van 09:00 tot 10:00 by die Raptor’s Lodge beskikbaar wees.
Verken die plaas en hou jouself besig. Klik hier om al die aktiwiteite te sien wat by Ubuyne beskikbaar is. Bespreek by ontvangs.
Reël asseblief julle eie middagete. Daar is by almal se verblyf braai geriewe.
Seremonie
14:30 vir 15:00
Chapel, Ubunye Game Lodge
Smart casual
Canapés en fotos
Onthaal
Kontantkroeg beskikbaar (Kaart-fasiliteite beskikbaar by kroeg)
Sondag
As jy by Ubunye bly, sal ontbyt van 09:00 tot 10:00 by die Hangar beskikbaar wees. Uitcheck is 10:00
Deel jou fotos
Capture the love. As jy op social media post, gebruik die hashtag
#hashtag
of QR-kode hieronder.

